| Modulekode | INL 140 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Inligting en kommunikasietegnologie. Hierdie module bied 'n bondige oorsig van harde- en sagteware, telekommunikasietegnologie, LANe, WANe en intranette, die inligtinghoofweg, die Internet en die wêreldwye web, rekenaar-etiek, inligting- en kommunikasietegnologie (ICTs), e-handel, mobiele rekenaartegnologie, en die inlvoed wat nuwe neigings en ontwikkelings op die verspreiding van inligting het. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App